Francisco I. Madero | |
---|---|
Francisco I. Madero | |
Gebore | 30 Oktober 1873 22 Februarie 1913 |
Beroep | Ondernemer |
Francisco I. Madero (geb. 30 Oktober 1873, Parras de la Fuente, Coahuila de Zaragoza, Meksiko – d. 22 Februarie 1913, Ciudad de México, Meksiko) was 'n revolusionêr wat tussen 1911 en 1913 president van Meksiko was.[1] Hy is deur Victoriano Huerta vermoor omdat mense gedink het hy het nie wat nodig is om Meksiko te regeer nie.[2]